Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Posted: Fri Jul 24, 2015 1:23 pm
Yes Manne
My Pa het n Lynx 6-24 wat ek so jaar terug vir hom gekoop het op sy 308 wat vol stories is.Die ou gebruik hom vir tabelle skiet en het maar nog altyd van sy 100m zero af geskiet so met die dots en dit het gewerk maar ek het hom nou die laaste tyd probeer kry om eder te stel vir elke afstand. EK het nou al op 100m, 200m, 300m en 400m vir hom n "balistic" turret gemaak wat hy net kan draai na die afstand toe en skiet.
Ek het gesien die scope stel nie lekker van 100m na 300m toe nie en lyk amper of hy so half vas steek op 200m as jy verby draai 300 toe en dan as jy hom weer af en op stel spring hy somer na 300m toe. EK het half vergeet van dit todat die ou my nou bel en vertel hoe die geweer maak na hy van die 300m "zero" af gedraai is na 100m toe.
Ek het hom nou gese om die geweer na hul geweer man da te vat om te kyk of hulle nie die ringe dalk te vas gedraai het toe hul die scope op gesit het nie en Lynx het gese ek moet die scope vir hulle stuur om te kyk so ek glo hy sal reg kom in tyd.
Een ding wat my pla is die geweer skiet nou somer bond, ek het 3 weke terug met die geweer duim groepe op 300m geskiet sonder peine maar ek het nie aan die scope gestel nie.Die skote val nou mooi onder mekaar in n ry van bo na onder.
Nou my eintlike vraag as ek dit so kan stel as daai scope nou van 300m na 100m gestel word en hy "stel" nie reg nie sal daar slack op die turret wees waar die spring teen die lens druk sodat die kruis bq skuif na elke skoot todat hy eendag nou weer reg op se maar sy 100m kom waar voor hy gestel is?
Groete