Page 1 of 1

713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Fri Jul 24, 2015 8:14 am
by FCLoretz
Hierdie video was vir my interessant gewees.



Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Fri Jul 24, 2015 8:19 am
by Gawie(13mm)
Good on ya mate! Have Speight's!

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Fri Jul 24, 2015 8:25 am
by Eugene
Goeie skoot! Lyk nie of daar enige wind was nie.

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Fri Jul 24, 2015 8:54 am
by Jean Marais
En ek dink die trajek kan so mooi gevolg word, omdat die son amper direk van agter daarop skyn.

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Fri Jul 24, 2015 9:25 am
by Tal
Baie nice!

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Wed Aug 05, 2015 10:16 am
by Broadbandboer
Dit is awesome.

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Wed Aug 05, 2015 10:28 am
by Finfan
Baie netjies gedoen.

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Wed Aug 05, 2015 12:13 pm
by Ashley
Baie goed gedoen.

Re: 713m Skoot op n bok(goat) in NZ

Posted: Wed Aug 05, 2015 12:17 pm
by regal
as jy die spoed op youtube op 0.25 sit nog beter ...