Page 1 of 1

243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 7:52 pm
by junglejulian
40x 243 Win doppe(federal,pmp,pmc gemeng)
+- 50 38 special doppe(gemeng)

Vir afhaal in Bloemfontein of jaracal express.
Anders posgeld vir die koper

Re: 243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 7:57 pm
by Frikkie die Rot
Julian die 243 doppe asb.

Groetnis,
Frikkie

Re: 243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 8:09 pm
by junglejulian
Shap! Ek stuur vir jou saam Selwyn se pa more as ek hom betyds vang.

Re: 243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 8:30 pm
by Frikkie die Rot
Ek kom self more die kant toe. Ek sal met jou praat. Baie dankie

Re: 243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 9:13 pm
by Fanta300
My lisensie vir my 38 Special is Maandag goedgekeur ;D

As niemand anders daai doppe soek nie kan jy hulle maar vir my stuur.

Dankie

Re: 243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 9:32 pm
by junglejulian
Landy het n pm gestuur net voor oom.ek laat weet as hy hul nie neem nie

Mooi loop!

Re: 243 Win en 38 Special doppe vir goeie huis

Posted: Thu Jul 23, 2015 9:41 pm
by Fanta300
Dis 100, ek het darem nog so 50 patrone wat ek kan uitskiet om doppe te maak. ;D