Long range tank
Posted: Thu Jul 23, 2015 6:29 pm
Goeie dag manne
Ek kom vra weer raad by almal met kennis hier.
Ek wil vir my n long range tank agter op my bakkie se bak sit.
EK het nou n paar vra:
1)uit wat bou mens die tank, Sal gewone CQ mild steel werk of moet mens eerder gaan vir stainless en dan hoe dik moet die materiaal wees?
2)Hoe kopel mens die tank? aangesien die tank hoër sit as die bestaande tank en die Fuel cap.
Eniger raad en voorstelle, ander probleme waarin ek kan vasloop met die projek sal wardeer word.