Page 1 of 1
Punte vir 32 Revolver
Posted: Wed Jul 22, 2015 8:23 pm
by Parafien
Hello manne.
Weet enige iemand dalk waar mens punte kan kry vir n 32 revolver.
Ek is opsoek vir n vriend van my wat al die logiese plekke al probeer het, maar lyk nie iemand het vooraad nie.
Re: Punte vir 32 Revolver
Posted: Mon Aug 24, 2015 10:45 pm
by Kopskoot 1 WP
wildman Upington, daar lĂȘ klomp pakkies PMP dink ek vir min geld.
Re: Punte vir 32 Revolver
Posted: Tue Aug 25, 2015 5:24 am
by Parafien
Baie dankie, sal middag gou bel en luister.
Re: Punte vir 32 Revolver
Posted: Tue Aug 25, 2015 8:52 am
by Kopskoot 1 WP
Praat met Tiny, as jy regkom en sukkel om dit in die Kaap te kry, laat my weet, ek ry redelik gereeld soontoe, dan kan ek dit optel en saambring.
Re: Punte vir 32 Revolver
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:31 am
by zipp
Frontier maak CMJ's vir .32, hulle behoort so R950-R1000/1000 te kos. Weet nie wie hou aan in Slaapstad nie.
Re: Punte vir 32 Revolver
Posted: Tue Aug 25, 2015 11:52 am
by alecjohnson
zipp wrote:Frontier maak CMJ's vir .32, hulle behoort so R950-R1000/1000 te kos. Weet nie wie hou aan in Slaapstad nie.
City guns behoort te he.