Page 1 of 1
Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Wed Jul 22, 2015 3:54 pm
by Dirkvh
Kannie glo ek het nog nooit hieraan gedink nie!!!

Re: Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Wed Jul 22, 2015 4:10 pm
by Gawie(13mm)
Gaan jy hom bo-op of langs die teleskoop monteer?

Re: Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Wed Jul 22, 2015 6:18 pm
by ruaanb
aan die linkerkant....
Re: Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Wed Jul 22, 2015 8:10 pm
by Dirkvh
Gawie(13mm) wrote:Gaan jy hom bo-op of langs die teleskoop monteer?

Nog opsoek na die stel wat apart is, anders sal ek twee moet vat, een vir die kant en een vir bo-op...
Re: Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Wed Jul 22, 2015 8:15 pm
by Chevvy SS
Daardie was standaard op die ouer Nissan 4x4's. Jy kan hulle optel vir so R30.
Re: Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Thu Jul 23, 2015 9:15 am
by Eugene
Re: Bekostigbare incline en cant meters
Posted: Thu Jul 23, 2015 9:22 am
by Jakkels 223
Daai sal perfek werk vir swak oe