Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Wed Jul 22, 2015 10:35 am
by wambo308
More se!

Ek is johan ek skiet kompeteerind en hou van jag. Ek wil begin herlaai en wil graag meer leer oor die toerusting en metodes wat daarmee saam gaan.Ek het so paar dae teruggekom van n baie suksesvolle jagtog.Leer graag nog baie!

Re: Nuweling

Posted: Wed Jul 22, 2015 10:40 am
by Jay Jay
Hi Johan, welkom hier.

Re: Nuweling

Posted: Wed Jul 22, 2015 11:33 am
by Boesman10
Dagse Johan en welkom op die forum. Hoe het jy dit bekostig tot nou toe om kompeterend te skiet en nie te herlaai nie?

Re: Nuweling

Posted: Wed Jul 22, 2015 12:30 pm
by wambo308
Hoofsaaklik neem ek deel aan .22 kompetisies wat reedelik goedkoop is maar as dit kom by grooter kaliebers is my pa maar die een wat moet betaal. Ek proebeer maar om dit optemaak deur om kar te was of grassny ens.