6.5 X 55 EN QL
Posted: Tue Jul 21, 2015 5:51 pm
Naand Almal
Ek het QL V3.2 en het die anderdag by Geno die nuwe Bullet Data gekry (Dankie Geno)
Vandag lees ek op die Forum dat die manne praat dat die OU Versions QL die 6.5x55 se Max chamber Pressure aangee as 55114 psimaar die druk is nog gebaseer op die ou gewere.
Kan iemand moontlik my se wat is die Max chamber Pressure vir die moderne 6.5x55?
Dan kan ek net die nuwe chamber Presure in my Pmax(Map) venster gaan in sit of moet ek die nuwe caliber data file kry en laai.
Dankie ek luister