Page 1 of 1

Foto plaas kan iemand my help

Posted: Tue Jul 21, 2015 5:38 pm
by Jonie
Manne ek wil mgraag 2 fotos plaas , maar kom nie reg met die fotos nie, kan ek dalk vir iemand epos en dit dan vir my laai.

Groete

Jonie

Re: Foto plaas kan iemand my help

Posted: Tue Jul 21, 2015 6:41 pm
by tripodmvr
Stuur na tripodmvr@ by die g muil plekkie