Page 1 of 1

Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:34 am
by Jean Swarts
Hi,

Ek is Jean Swarts, ek het so paar maande terug PE toe getrek. Ek kom oorspronklik van van Pretoria af. Ek laaik jag, baan skiet en gesels oor "gewere" "jag" kwaai.

Eks bly om deel te wees van die forum. Dit lyk of dit fun gaan wees.

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:46 am
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:51 am
by mossie
Welkom en geniet dit!!

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 11:07 am
by Jean Swarts
Dankie!

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 11:22 am
by Jay Jay
Hi Jean, baie welkom.

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:17 pm
by Boesman10
Dagse Jean. Wat bring you na my ou tuisdorp toe?

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:26 pm
by Jean Swarts
Ek het al vir so 3 jaar n besigheid hier as n silent partner en ek het so 6maande terug af gertek om aktief deel te raak.

Re: Newbe

Posted: Tue Jul 21, 2015 2:11 pm
by Ashley
Welkom!
Nou gee jy hierdie lekker PTA sonskyn op vir die wind en reën?! >:+ ;)
Geniet die forum man!

Re: Newbe

Posted: Wed Jul 22, 2015 8:46 am
by jamalley
Baie welkom