Page 1 of 1

Doppies vir lede met OCD...

Posted: Tue Jul 21, 2015 1:24 am
by Pappabeer
NAV dv post: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... CD#p493665

Het ek gedink hier is dalk nog n paar mense met OCD wat n los dop of 6 soek.

Ek het DV in my herlaaikamer gekry:

10x 7mm Rem mag Federal once fired

2x 7x61S&H Norma once fired

.243:
4x Norma
1x Hornady en 1x Frontier
10x Musgrave

.222 S&B x10 once fired.
.222 Sako x37 - geen idee hoeveel keer gelaai.
.222 PMP x30 - once fired en gelaai met wat lyk na 55gr PMP SP.

Lg. Het ek by iemand gekry. EK HET DUS GEEN IDEE OF HULLE VOL S121 IS EN DIE KOEELS MET EPOXY INGEPLAK IS NIE trek dus maar liewer die koeels of ten minste n paar om seker te wees dis veilig.

Ek sal alles pos of aflaai as ek in die volgende 2 weke naby jou verby ry tussen Mtunzini, die Drakensberg, Clocolaan, Utrecht en terug.

Re: Doppies vir lede met OCD...

Posted: Tue Jul 21, 2015 5:18 am
by Geno
Whatsapp gestuur.

Re: Doppies vir lede met OCD...

Posted: Tue Jul 21, 2015 6:55 am
by Pappabeer
Is reg Geno.

As ons kan plan sien met die vervoer van die ammo stuur ek dit saam

Re: Doppies vir lede met OCD...

Posted: Sat Jul 25, 2015 1:08 pm
by Landy
het pm gestuur

Re: Doppies vir lede met OCD...

Posted: Sat Jul 25, 2015 8:05 pm
by joe rocket
Naand almal het iemand nie 2 nosler doppe in 30 nul ses nie, mooi asb.

Re: Doppies vir lede met OCD...

Posted: Sat Jul 25, 2015 10:28 pm
by Jaco B
Pm gestuur.

Jaco

Re: Doppies vir lede met OCD...

Posted: Sun Jul 26, 2015 1:16 am
by Pappabeer
Skies manne,

Geno het hulle geneem