Page 1 of 1

Wetgewing nog van pas?

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:38 pm
by Tertius Steyn
Jis ouens, is hier dalk iemand wat weet of die volgende wet nog van toepasing is?
____________________
The National Environmental Management: Biodiversity act,2004 (Act no.10 of 2004).
As iemand kan raad gee sal ek dit baie waardeur.

Re: Wetgewing nog van pas?

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:45 pm
by tripodmvr
Die wet is in Julie 2013 gewysig, maar dit beteken behalwe vir die wysigings wat plaasgevind het is die res van die wet nog geldig.

National Environment Laws Amendment Act 14 of 2009 - Government Notice 617 in Government
Gazette 32267 dated 27 May 2009. Commencement date: 18 September 2009 (except for sections 39 & 44)
[Proc. No. 65, Gazette No. 32580 dated 18 September 2009].
Commencement of section 39: 1 April 2011 [Proc. No. 17, Gazette No. 34072 dated 11 March 2011].
Commencement of section 44: To be proclaimed.
National Environmental Management Laws Amendment Act 14 of 2013 - Government Notice 530 in
Government Gazette 36703 dated 24 July 2013. Commencement date: 24 July 2013.

Re: Wetgewing nog van pas?

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:51 pm
by Tertius Steyn
tripodmvr wrote:Die wet is in Julie 2013 gewysig, maar dit beteken behalwe vir die wysigings wat plaasgevind het is die res van die wet nog geldig.

National Environment Laws Amendment Act 14 of 2009 - Government Notice 617 in Government
Gazette 32267 dated 27 May 2009. Commencement date: 18 September 2009 (except for sections 39 & 44)
[Proc. No. 65, Gazette No. 32580 dated 18 September 2009].
Commencement of section 39: 1 April 2011 [Proc. No. 17, Gazette No. 34072 dated 11 March 2011].
Commencement of section 44: To be proclaimed.

Thanx baie haha ek vra alweer baie vrae vandag.. Nee wil die wet gebruik want is besig om n motivering te tik en wil dit gebruik in my motivering.
National Environmental Management Laws Amendment Act 14 of 2013 - Government Notice 530 in
Government Gazette 36703 dated 24 July 2013. Commencement date: 24 July 2013.
:)

Re: Wetgewing nog van pas?

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:54 pm
by Tertius Steyn
Jislaaik dankie baie. Ek vra weer baie vrae vandag lykit my. Wil graag die wetgewing gebruik in n motivering, en wou net eers bevestig of dit nog van toepasing is, waardeur rerig baie :)

Re: Wetgewing nog van pas?

Posted: Tue Jul 21, 2015 9:01 am
by Eugene
Tertius Steyn wrote:Jislaaik dankie baie. Ek vra weer baie vrae vandag lykit my. Wil graag die wetgewing gebruik in n motivering, en wou net eers bevestig of dit nog van toepasing is, waardeur rerig baie :)
Tertius, mag ek vra hoekom? Die rede vir my vraag is dat ek redelik baie motiverings doen en nog nooit wetgewig, buiten die vuurwapenwet, gebruik het in enige motivering nie. Dis (in my opinie) belangrik om ingedagte te hou dat die persoon wat jou motivering lees, nie noodwendig enige wapen kennis het (of enige ander kennis nie....) en maar volgens 'n lysie werk waarop daar afgetick word. Hulle soek spesifieke inligting in jou motivering en as dit daar is, word die res nie eers gelees nie....

Re: Wetgewing nog van pas?

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:20 am
by Tertius Steyn
Eugene wrote:
Tertius Steyn wrote:Jislaaik dankie baie. Ek vra weer baie vrae vandag lykit my. Wil graag die wetgewing gebruik in n motivering, en wou net eers bevestig of dit nog van toepasing is, waardeur rerig baie :)
Tertius, mag ek vra hoekom? Die rede vir my vraag is dat ek redelik baie motiverings doen en nog nooit wetgewig, buiten die vuurwapenwet, gebruik het in enige motivering nie. Dis (in my opinie) belangrik om ingedagte te hou dat die persoon wat jou motivering lees, nie noodwendig enige wapen kennis het (of enige ander kennis nie....) en maar volgens 'n lysie werk waarop daar afgetick word. Hulle soek spesifieke inligting in jou motivering en as dit daar is, word die res nie eers gelees nie....
goeie more Eugene, ek gebruik die wetgewings net as vewysings basies