Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 7:36 pm
by cobuskleinbegin
Naand almal ek is Cobus, boer tussen Bloemfontein en Redderburg, lekker hier by jull

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:18 pm
by Wolram
Welkom. Geniet dit

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 10:44 pm
by Jay Jay
HI Cobus, baie welkom.

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jul 21, 2015 8:01 am
by Boesman10
Baie welkom Cobus.

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jul 21, 2015 8:08 am
by Parker
Hallo Cobus. Welkom. So jy is ook n professionele geld uitgeër?

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:23 am
by jamalley
Welkom Cobus, hoop jy geniet dit sommer baie op die forum.