Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 9:14 am
by Dawie 22250
n Vooreg om by julle aan te sluit! Ek is naby Ventersdorp al n kursus bygewoon van Tafie, en skiet al vir die laaste 8 jaar al jakke. Maar n mens sal nooit genoeg geleer kry nie. Moet se voor die kursus het ek gedink ek kan jakalse skiet, maar ek dink ek het hulle meer slim gemaak maar die wiel het nou gedraai. ><)

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 10:57 am
by Boesman10
Welkom Dawie. Waarmee wikkel jy die Jakkalse so?

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 10:58 am
by Ashley
Lekker man! Welkom en geniet die forum

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 11:44 am
by Dawie 22250
Boesman 10 verstaan jou vraag nie mooi nie maar as ek moet se 222-50 en van my gunsteling klanke is Tafjak 1
, rooigat hasie, steenbok, duiker, hasie combo, Hasie lolly, kliphasie en nog so paar ander onder aan die lys.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 20, 2015 12:32 pm
by Jay Jay
Hi, welkom Dawie. Ek ook maar nog nuut hier en leer baie.
My ouers bly in Ventersdarp naby Rietspruit dam.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:27 am
by jamalley
Welkom Dawie