Page 1 of 1

Lynx verkyker 8x40

Posted: Sun Jul 19, 2015 12:19 pm
by Cobus(Cobb)
Die ding het ek al paar jaar en hy werk maar as algemene bakkie, jag en jakkals jag farlooker....
Hyt nou anneraand bietjie hard gestamp en van daar is die beeld dubbeld...Wil nie spesefiek weggooi en vervang nie maar na wie toe vat ek hom vir repairs...wie doen Lynx se herstel? Wil hom ook nie ingee en einde Oktober eers terug kry nie...

Ek luister.
Cheers

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Sun Jul 19, 2015 12:58 pm
by tripodmvr
Telephone
+27 11 792 6644

FAX
+27 11 792 8923

E-mail
General Information: info@lynx.co.za
Customer Support: service@lynx.co.za

Postal address
PO Box 98078, Sloane Park, South Africa 2152

Physical address
3 Ruco Close, off Ostrich Road, Bromhof, Gauteng 2154

Directions to our Physical Address
Turn north into Ostrich Road from Hawken Road. Ruco Close is the second driveway left.

GPS Coordinates
26° 05' 13" S 27° 57' 40" E

- See more at: http://www.lynx.co.za/contact/#sthash.FhxuFcWp.dpuf

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Sun Jul 19, 2015 1:06 pm
by cassie_calvinia
stuur hom direk lynx toe

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Sun Jul 19, 2015 2:55 pm
by Cobus(Cobb)
yip, sal hom dan sommer in Bromhof loop aflaai..

Dankie manne

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Sun Jul 19, 2015 3:25 pm
by Pvdw
Jy is ook maar rof met jou optics???

Cassie en oom 3poot praat waar,LYNX het 'n voledige werkswinkel.

1 van die prismas in jou binoks het geskuif van die val en moet weer geskuif en gekalibreer word.

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Fri Jul 24, 2015 3:19 pm
by Cobus(Cobb)
Gister van Lynx af teruggekry..ge service, clean, settings etc...R180 excl...
Vinnige, goeie diens in my boek
Thnx Lynx

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Fri Jul 24, 2015 3:57 pm
by Chevvy SS
I like.

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Sun Jul 26, 2015 9:30 pm
by Steppenwolf
Cobus(Cobb) wrote:Gister van Lynx af teruggekry..ge service, clean, settings etc...R180 excl...
Vinnige, goeie diens in my boek
Thnx Lynx
Dankie vir terugvoering

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Tue Aug 18, 2015 6:32 pm
by joepie j
kan iemand my help ek wil n nuwe scope koop maar weet nie watter een om te koop nie.My keuse is tussen die rudolph vh 4-16-50 t3 of die lynx lx2 2.5-15-50 sah

Re: Lynx verkyker 8x40

Posted: Wed Aug 19, 2015 6:18 am
by Steppenwolf
Van die twee bo: Beslis die Lynx. (uitstekende produk en voledige 'back up after sale service' in SA)