Page 1 of 1

.32 S&W pakkie ammo (50) KLAAR N BAAS DANKIE

Posted: Sat Jul 18, 2015 8:54 pm
by HennieC
Dag almal

Ek het 'n pakkie van 50 petrone en paar los vir die .32 S&W

As julle weet van iemand met so 'n revolwer laat weet maar asb.
Dis sal sekerlik nie met courier diens gestuur kan word nie maar sal kyk of Jaracal Express dalk kan help.

Sms of whats up my.

Groete
Hennie
07six0450two04

Re: .32 S&W pakkie ammo (50)

Posted: Sun Jul 19, 2015 7:33 am
by Pappabeer
Geno het n vriend wat soek hier in Hluhluwe. Hou dit dalk vir hom.

Re: .32 S&W pakkie ammo (50) KLAAR N BAAS DANKIE

Posted: Sun Jul 19, 2015 5:34 pm
by HennieC
Dankie die ammo het klaar 'n baas gekry.

Die post kan maar verwyder word.