Page 1 of 1

Foxpro FX3

Posted: Sat Jul 18, 2015 9:38 am
by moddergat
More manne. Ek het n probleem met my fx3. Ek kry net 14 klanke gelaai plaas van 32. Elke keer as ek nuwe klanke op sit is daar n ander spasie wat nie n klank vat nie. Is daar iets wat ek self kan doen en hoe.
Luister graag

Re: Foxpro FX3

Posted: Sat Jul 18, 2015 10:24 am
by Cobus(Cobb)

Re: Foxpro FX3

Posted: Sat Jul 18, 2015 11:27 am
by moddergat
Ek kry nie raad in handleiding nie. Nog hulp asb

Re: Foxpro FX3

Posted: Sun Jul 19, 2015 6:24 pm
by DANIEBRINK
ek het ook fx3 en jy weet dit seker maar as jy roepe opsit moet almal onder 1 folder wees anders vat hy ooki almal nie.

hoop jy kom reg