Page 1 of 1

Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 1:42 pm
by Wolram
Hallo.
Kan enige iemand my help. Ek het onlangs die scope mounted lig gekoop. Ek wil weet waar kry mens die "skerm" voor op die lig om die lig van die silencer en tralies ens afhou?

Re: Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 1:46 pm
by cassie_calvinia
ggaana kkwekery toe, een koop 'n 170mm blompot.
meeste gebruik dit

Re: Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 1:49 pm
by Wolram
Dankie tog!

Re: Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 1:57 pm
by Blouwdraad2
Ian Beytel het vir my n skerm gemaak wat baie lekker werk.

Re: Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 2:02 pm
by Wolram
Dagsê Blouw. Kan jy dalk vir my kontak besonderhede aanstuur asb?

Re: Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 2:05 pm
by Blouwdraad2
Stuur gou vir jou n pm!

Re: Light Force 170 Striker

Posted: Fri Jul 17, 2015 4:49 pm
by Wolram
Dankie Blouw. Ek het PM gestuur. Sukkel nog bietjie met die App
Het reg gekom. Dankie