Page 1 of 1

Vleis saag hulp

Posted: Wed Jul 15, 2015 8:04 pm
by alecjohnson
Ek het nou my vleis saag beloer. Baie dankie Spanner!

nou het ek bitjie van 'n sukkel sessie en voor ek my vinger afsny vra ek hulp.

Ek het gesukkel om die lem op te sit maar na ek die lem ophet het ek dit stywer gestel.

Ek sit toe die saag aan en daar gly die lem amper van die wiel af, nou dink ek die beleining van die wille is uit, hoe maak ek dit reg
of wat doen ek verkeerd, ek het gegoogle en youtube videos gekyk, maar nie veel geleer nie.

Sal iemand kan help oja dit is 'n springbok saag, as julle meer inligting soek , die is die advertensie:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=41394

Re: Vleis saag hulp

Posted: Wed Jul 15, 2015 8:54 pm
by Pappabeer
Alec. Ek het so n Springbok oorgedoen.

n 13 spanner en baie geduld is jou voorland. Ek het fotos om vir jou te verduidelik, maar dit gaan makliker wees as jy my dalk bel.

Re: Vleis saag hulp

Posted: Wed Jul 15, 2015 9:19 pm
by alecjohnson
Dankie pappabeer!
ek stuur 'n pm