Page 1 of 1

Landrover

Posted: Wed Jul 15, 2015 6:21 am
by Predator
Landrover.jpg

Re: Landrover

Posted: Wed Jul 15, 2015 7:53 am
by Dolf014
Baie meer EKO vriendelik; mors geen olie nie, net "organiese materiaal" ;D

Re: Landrover

Posted: Wed Jul 15, 2015 7:59 am
by NEGE3
Nogal uniek. Loop op net 2 silinders. ::)

Re: Landrover

Posted: Wed Jul 15, 2015 7:58 pm
by koos
Nee julle lees verkeerd. Dit is 'n "land rower" daardie. Hy kyk nou juis waar hy sy sink huisie gaan opslaan.