Page 1 of 1
'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 9:02 am
by Gernie
Manne, ek het 25mm Thor ringe gekoop vir 308 maar ek het n idee hulle druk my Lynx te styf of skeef vas, want die verstellings gebeur nie en is nie akkuraat nie.
Waar kan ek my ringe laat 'lap' of n ' lapping tool' koop?
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 10:36 am
by dsmerrills
Gernie, any S&O will help you our any gunsmith. I always lap my rings for peace of mind and, from my own experience I have noticed that my scope tube doesn't have any marks on when compared to scope tubes that have been fastened on by unlapped rings!
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 10:46 am
by Riaan Kriel
Ek het die Wheeler Engineering kit gekoop. Hy het die lapping kit, torque wrench en die bubble levels in om jou scopes mooi op te sit. Baie nice kit daai.
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 10:48 am
by dsmerrills
Duracell what did the set cost if I may ask?
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 10:55 am
by Riaan Kriel
Praat onder korreksie maar dink dit was ongeveer R1200 by die plaaslike NWK handelstak in Lichtenburg. (018 6325071)
Edit: Nounet met Franco gepraat, hulle het tans nie voorraad nie maar kan bestel indien iemand so iets benodig. Prys is ongeveer korrek soos bo genoem maar kan wissel agv nuwe voorraad se pryse.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 10:58 am
by dsmerrills
Thanks boet
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 11:00 am
by Gian_dP
You can get a piece of round bright mild steel from most metal dealers and used fine grinding paste to lap your rings. Should work out to less than R300.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 11:23 am
by Ritchie
Stem saam met Duracell. Ek het een gekoop op e-bay. Alles wat jy noodig het.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 11:25 am
by Gernie
Beendr wrote:You can get a piece of round bright mild steel from most metal dealers and used fine grinding paste to lap your rings. Should work out to less than R300.
Maar wat is die breedte?
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 11:35 am
by junglejulian
Gernie ek het n stel gemaak vir 1" en 30mm ringe wat jy welkom is om te leen.ek net ongelukkig in bloemfontein so gan dit moet heen en weer pos.
Jy kan my skakel op 084 592 62negennege sou jy belangstel.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 12:23 pm
by Gernie
junglejulian wrote:Gernie ek het n stel gemaak vir 1" en 30mm ringe wat jy welkom is om te leen.ek net ongelukkig in bloemfontein so gan dit moet heen en weer pos.
Jy kan my skakel op 084 592 62negennege sou jy belangstel.
Shoe, baie dankie. Ons praat vanaand.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 12:32 pm
by junglejulian
Ek onthou nou ek het n weeklikse lift tussen bloem en centurion.jy gaan net moet afhaal by kantore in centurion erens.praat vannaand dan
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 2:32 pm
by Gian_dP
Gernie wrote:Beendr wrote:You can get a piece of round bright mild steel from most metal dealers and used fine grinding paste to lap your rings. Should work out to less than R300.
Maar wat is die breedte?
Hang af van jou ringe se grootte. Die staal stawe kom in verskillende groottes. My scope ringe laat lap, maar gaan volgende keer self doen.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 6:56 pm
by alecjohnson
Ek het my eie gebou.
Gaan na staal plek en koop bright mild steel 25 of 30mm en koop 'n lengte van so 30cm.
boot gat in middel en tap en gee handvatsel.
dan koop jy valve grinding paste
hele kit vir 25 en 30 mm het my R130 gekos met bitjie moeite.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 7:31 pm
by Bakkies303
Is die een by NWK dieselfde as een by Amazon? Op die link lyk dit of daar dvd by is. Wys die dvd jou hoe om alles te gebruik?
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Tue Jul 14, 2015 8:22 pm
by Rainbird
@Gernie,
Kyk gerus na die Lynx Multimax ringe.
Baie slim ontwerp wat geen onnodige druk op jou buis sal sit nie.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Wed Jul 15, 2015 8:40 am
by Riaan Kriel
Bakkies303 wrote:
Is die een by NWK dieselfde as een by Amazon? Op die link lyk dit of daar dvd by is. Wys die dvd jou hoe om alles te gebruik?
Presies dieselfde een. Ek het net vinnig gesoek na 'n link om te plaas wat alles wys wat in die kit is
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Wed Jul 15, 2015 10:20 am
by Dries101
Bou een man. Youtube is jou vriend vir n How too
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Wed Jul 15, 2015 11:14 am
by Giepie
Ek het op Amazon se website ingegaan en gekyk of ek dit sal kan bestel, maar hulle sĂȘ hulle stuur nie RSA toe nie.
Sal ook maar na die DIY manier gaan kyk.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Fri Jul 31, 2015 7:00 pm
by Morne Van Der Merwe
Hi,
Gaan kyk op ebay, daar is die bo genoemde stel beskikbaar vir R185.
Groete
Morne
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Fri Jul 31, 2015 8:56 pm
by wlm
Kontak vir SJ op die forum vir billike lapping tool.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Sat Aug 01, 2015 11:02 pm
by Scrappies
Ek het vir my ook n stel gemaak.
Het EN8 staal gekoop wat klaar op size is. 1" en 30mm
Net n gat in elk geboor en getap om n M10 boud te vat vir n handle, valve grinding gekoop en hulle werk soos n bom.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Sun Aug 02, 2015 10:21 am
by Christo
Koop die goedkoop scope van FM by Geno en gebruik hom saam met valve grinding paste. Maklikste en gedkoopste plan.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Sun Aug 02, 2015 12:30 pm
by Scrappies
EN8 30mm as staal kos jou R60 vir 400mm.
Re: 'Lapping' van ringe
Posted: Mon Aug 10, 2015 9:23 am
by Ritchie
Duracell, vir een of ander rede kan ek nie die mounting kit op Amazon bestel nie. Lyk my een of ander restrictions. Hoe het jy dit reg gekry?