Page 1 of 1

Bushnell Elite Tactical

Posted: Mon Jul 13, 2015 9:11 pm
by Maanboef
Het van julle manne al deur hulle geloer?Sien die yankies rate nogal die scopes (2de naas Schimd & Bender pm2)bo die NF. Sien hulle kos so +-R25 k.Hoor graag
wat se julle.

Re: Bushnell Elite Tactical

Posted: Thu Jul 16, 2015 4:15 pm
by WesMerw
My seun gebruik een op sy 300wm, 6-24x50 met FFP.
Hy is baie tevrede met hom en sal hom enige tyd aanbeveel.
Ek dink in sy prysklas kompeteer hy ook baie goed.

Re: Bushnell Elite Tactical

Posted: Thu Jul 16, 2015 4:53 pm
by Maanboef
Dankie

Re: Bushnell Elite Tactical

Posted: Thu Jul 16, 2015 6:39 pm
by Hein M.
Die Bushnell Elite reeks is baie goeie kwaliteit. Jy sal beslis nie 'n fout met 'n aankoop nie.