Page 1 of 1

Rugby Championsip op Superbru

Posted: Mon Jul 13, 2015 4:44 pm
by FCLoretz
Ek het 'n groep gestig op Superbru vir die Rugby Championship.

http://www.superbru.com/rugbychampionsh ... p=11418857

Pool name: Jaracal RC 2015
Pool code: acmeloop

Ek het ook 'n uitnodiging uitgestuur vir almal wat in die Super rugby saam gespeel het.

Re: Rugby Championsip op Superbru

Posted: Mon Jul 13, 2015 5:12 pm
by Gawie(13mm)
Dus ook die naaste wat ek aan die top spot gaan kom. >:D

Re: Rugby Championsip op Superbru

Posted: Tue Jul 14, 2015 8:01 am
by FCLoretz
Gawie(13mm) wrote:Dus ook die naaste wat ek aan die top spot gaan kom. >:D
Ek sal maar soos my Super Rugby span die res van die manne bo hou O0

Re: Rugby Championsip op Superbru

Posted: Tue Jul 14, 2015 2:03 pm
by Boomstomp
ek het ook maar opgeteken, al is ek sleg met sport voorspellings