Page 1 of 1
Draadspan in Limpop
Posted: Mon Jul 13, 2015 12:05 pm
by kwagga
Goeie dag almal, is daar lede hier wat in die draadspan bedryf is naby Nylstroom, Limpopo?
Re: Draadspan in Limpop
Posted: Mon Jul 13, 2015 2:14 pm
by JacquesT (Stompe)
Jy kan Killer fencing in Naboomspruit bel. Kontak besonderhede Johan van Emmenes 0825563420.