Vortex Diamondback HP
Posted: Mon Jul 13, 2015 11:07 am
Dit lyk of Vortex 'n nuwe Diamondback HP reeks uitgebring het.
Lyk nie of dit al hier by ons aangekom het nie ??
Ek kyk spesifiek na die Diamondback HP 4-16x42 BDC.
As iemand my kan laat weet waar ek moontlik na die scope kan kyk, sal ek dit baie waardeer.
Groete