BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
Posted: Mon Jul 13, 2015 10:25 am
Yes Manne
Help my asb gou reg met iets wat ek klaar weet maar nie wil weet nie…
EK wil graag n 105gr Koel in my 243 skiet, ek is nie regtig seker hoekom nie dalk is dit omdat mense se n 1/10 twist loop kan nie of dit is maar hul mooi BC.
Ek het die week wat verby is bq met Nosler se 105gr Custom Comps gespeel en hul skiet heel mooi, groep so 3 in n duim op 100 en 300m met n begin lading.
Die plan was om 105gr CC te skiet omdat mens hul in bulk kan koop maar hulle lengtes verskil so baie dit sal my mal maak om hulle te laai so ek dink nou aan 105gr Amax of 105gr Berger BT.
Die Amaxe is skaar maar ek het n winkel wat stock het (ek het ook so 15 om te toets) al weet ek nie regtig hoe lank mens hulle nog gaan kan kry nie, die Bergers is skaars maar mens sien hul dam van tyd tot tyd en ek is seker ons sal hulle dam nog vir n paar jaar kry.
Nou hier is nou my “vraag”
My verstand se vir my Berger se 95gr VLD is die beter koel om te skiet kom ons se vir staal en tykens tot op 800yards en vir jag op verder as 300m of kop/nekskote nader as 300m.
Die koel is ook nie vir 1/10 bedoel nie maar ek het vir Bryan Litz op n ander forum gevra en hy se die 95 VLD “werk” in meeste 1/10 twists.
Ek kan die 95gr VLD mooi gemaklik teen 3000fps skiet en volgens Berger se Twist calculator gaan ek so 5% van die (0.246 G7) BC “compromised” so kom ons se ek kyk dan na n G7 BC van 0.234 met n SG van 1.34
Met die 95 VLD kan ek so 2970fps doen met S385 en n dop wat net oor die 99% vol is! Ek skiet klaar Nosler se 95gr BT teen 3000fps en hul skiet heel mooi maar ek sit hul bo op S365.
Met die 105 Boat Tail kyk ek na n spoed van 2850fps en volgens Berger se Twist calculator gaan ek so 6% van die (0.253 G7) BC “compromised” so kom ons se ek kyk dan na n G7 BC van 0.238 met n SG van 1.31
Met 385 gaan my dop so 95% vol wees
Nou is daar ook die 87gr VLD (0.211 G7 BC) wat ek teen 3050fps kan skiet maar ek dink in die wind by 500 gaan die ander 2 beter werk.
Sou julle ook die 95gr VLD (0.234 G7 BC) skiet teen 2970fps, ek het nog nie ligter as 105gr koels met 385 gelaai nie maar 99% dop fil lyk goed.Ql se ek gaan 98% ontbranding kry maar mens weet dit ook nie vir n feit nie