Page 1 of 1
Watter rifle rest vir inskiet vanaf bank?
Posted: Sun Jul 12, 2015 12:40 pm
by Mellies
Dagse menere.
Watter rifle rest en rear bag gebruik julle vir inskiet vanaf n skiettafel vir optimum stabiliteit?
Is Caldwell se delux front shooting rest die antwoord? Of is daar manne wat iets beter gebruik?
Ek gebruik n no name rest en leer sakkie agter. Wil graag eenkeer koop en klaar koop.
Byvoorbaat dankie.
Met n vleisie...
Re: Watter rifle rest vir inskiet vanaf bank?
Posted: Sun Jul 12, 2015 7:29 pm
by Jay Jay
Sal ook graag wou weet. Wil ook een koop.
Re: Watter rifle rest vir inskiet vanaf bank?
Posted: Sun Jul 12, 2015 8:17 pm
by pietbak
Ek gebruik 'n primos Front rest wat ek by Wildman gekoop het en protektor kussings wat ek by Geno gekoop het. Baie gelukkig met die opset.
Re: Watter rifle rest vir inskiet vanaf bank?
Posted: Sun Jul 12, 2015 8:29 pm
by tripodmvr
Het jare gelede by Skietwinkel in Bloem vir my rus voor en sakkie agter gekoop. Hulle doen nog steeds wat hulle moet en ek is gelukkig met my groepe. Net nie so mooi dat ek fotos wil plaas nie.
Re: Watter rifle rest vir inskiet vanaf bank?
Posted: Mon Jul 13, 2015 10:49 pm
by Mellies
Dankie pietbak en oom Marius.
Met n vleisie...
Re: Watter rifle rest vir inskiet vanaf bank?
Posted: Tue Jul 14, 2015 11:31 am
by Ritchie
Ek het die MTM shooting rest gekoop. Baie lekker vir vinnige in stel en hys kekker lig maar nie so stabiel soos die res nie. Sal hom bv nie gebruik vir lading ontwikkeling nie. Soos jy se koop eenmaal en koop reg. Caldwell gets my vote.