Page 1 of 1
Teef dagjag
Posted: Sun Jul 12, 2015 11:39 am
by Hough
Teef geskiet Maandag na middag by half 5 se kant.Baie oud maar haar pens was vol geeet, wonder of sy n helper gehad het.Die reun het vorige dag gesewel.
Re: Teef dagjag
Posted: Sun Jul 12, 2015 12:34 pm
by jak101
Baie geluk Hough, daai is 'n baie ou tannie!!!!
Re: Teef dagjag
Posted: Sun Jul 12, 2015 3:09 pm
by Chrisjan
Mooi gedoen.
Daai is 'n baie ou teef.
Re: Teef dagjag
Posted: Sun Jul 12, 2015 6:57 pm
by 222 Sako
Hallo Hough
Was sy dragtig, hoeveel kleintjies?