Page 1 of 1

Probleemdierbeheer Kursus Mosselbaai 14 - 15 Augustus 2015

Posted: Fri Jul 10, 2015 11:38 am
by prohunt
PROBLEEMDIERBEHEER KURSUS

DATUM : 14-15 AUGUSTUS 2015

PLEK : WOUTER DE VOS SKIETBAAN,
KLEIN BRAKRIVIER

TYD : 14:00

AANGEBIED DEUR : TAFFIE MULLER

PRYS : R1500-00 PER PERSOON Saterdag aandete ingesluit

BESPREKINGS : MELINDA BOSCH

KONTAKBESONDERHEDE: 044 6952319 GEDURENDE WEEKSDAE: 09:00-13:00
info@suidkaapjagters.co.za

SLUITINGSDATUM VIR BESPREKINGS: 15 JULIE 2015


ONDERWERPE
Gewoontes van jakkalse en rooikatte
Beheermetodes beskikbaar
Nagjag toerusting
Klassifisering van roepklanke
Roepvolgordes
Staanplekke
Teelgathantering
Praktiese GPS – werk
Praktiese nagdemonstrasies

KOM LEER BY ‘N MEESTER

Manne die kursus word gereël deur Suid-kaap Jagters. Ek plaas bg soos van hulle ontvang met graagte (sonder die "Meester" se toestemming ;) :laugh: )