Page 1 of 1
Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 10:15 am
by Vergo10
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 10:38 am
by FCLoretz
vergotp wrote:Dagsê. Ek dog net ek deel die volgende paar foto's. My eerste Gemsie asook Eland. Het darem gelukkig n mooi Kudu ook gekry, springbok en n lekker varkie net reg vir die spit.
jammer, sukkel so bietjie met fotos laai
http://i1045.photobucket.com/albums/b451/vergotp/Hunt/PV%20Kudu_zpsujv9qvol.jpg
http://i1045.photobucket.com/albums/b451/vergotp/Hunt/PV%20Eland_zpsa5lodc1n.jpg
http://i1045.photobucket.com/albums/b451/vergotp/Hunt/PV%20Gems%201_zps4xbgscoo.jpg
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 10:46 am
by ruaanb
geluk paar mooi bokke daar!
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 10:49 am
by JacquesT (Stompe)
Baie geluk, mooi bokke. Wat het daai koedoe gemeet? Hy lyk na 'n monster.
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 10:52 am
by Vergo10
Dankie vir die help met laai van foto's.
Dankie, die kudu was so 48"
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 11:33 am
by Jay Jay
Mooi bokke , lekker man.
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 11:41 am
by Mellies
Mooi man!
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 11:59 am
by regal
daai is darem n klomp vris bulle, geluk
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Fri Jul 10, 2015 8:30 pm
by Steppenwolf
Lekker man! Watse geweer/kaliber/koels en scope het jy daar/gebruik op die Gemsie, Eland en Kudu?
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Sun Jul 12, 2015 4:57 pm
by Vergo10
Die gemsie en eland het ek op dag een geskiet so 45min uit mekaar. Was aan die einde van die dag, op die plato van een van die berge in die Tandjiesberg area. Vir ander ervaring het ek die twee geskiet met vriend se 300, met 165gr gelaai. Gemsie so na aan 280m en eland so n entjie oor "drie-honderd-en-oemftig" meter, moment was baie groot maar dit was net eenskoot op die merk. Kudu was volgende dag...ook aan die einde van die dag, so net na aan 200m. Een skoot met my 308, 168gr bruin boksie en hy het net daar bly le. Varkie so op 50m agter die oor. Elke keer gevoel soos eerste bok.
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Sat Jul 18, 2015 4:47 pm
by koos 2
Baie geluk !!!
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Sun Jul 19, 2015 2:40 am
by vossie1
Mooi Foto van jou en koedoe silouette
Re: Eerste Jag 2015 agter die rug
Posted: Sun Jul 19, 2015 8:49 am
by Wayne
Nice going.