Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Jul 09, 2015 10:13 am
by Calie Nolte
Hello almal,

Ek is nuut op die forum. Ek is mal oor oor jakkals jag en jag in die algemeen. Ek sal julle raad, kennis en insig baie waardeer.

Groete vanuit die Caprivi.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jul 09, 2015 10:15 am
by 243Songdaug
Baie welkom Callie....jys welkom om so paar sonsondergang fotos van die caprivi op te sit man.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jul 09, 2015 10:55 am
by Boesman10
Baie welkom Calie uit die Caprivi. Vertel vir ons wat jy in jou arsenaal het en waar jy gewoontlik jag?

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jul 09, 2015 8:20 pm
by ArnoRoux
Welkom Calie

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jul 09, 2015 8:25 pm
by Jay Jay
Welkom calie

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jul 09, 2015 9:55 pm
by Calie Nolte
Ek skiet u 22-250tikka . 308 musgrave n 2506 Marlin en dan nog n 300 WM CZ550. Ek jag maar meer in die Suid-ooste van Namibie... soms naby Gobabis

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 10, 2015 12:18 am
by Heinz Petersen
Welkom Calie.
Hoe vat jy my nou terug na my army dae daar op die grens. Ek wonder hoe lyk dit nou daar. Ek was daar in 1978 vir ses maand tydens diensplig en daarna elke jaar tot 1984 vir 3 maande grensdiens.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 10, 2015 11:10 am
by Ritchie
Baie welkom

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 10, 2015 11:14 am
by Calie Nolte
Dankie oom Ritchie

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 10, 2015 11:51 am
by jamalley
Welkom Callie hoop jy geniet dit sommer baie hier tussen ons manne