Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Thu Jul 09, 2015 10:12 am
by Calie Nolte
Hello almal,
Ek is nuut op die forum. Mal oor oor jakals jag en jag in die algemeen. Ek sal julle raad, kennis en insig baie waardeer.
Groete van uit die Caprivi.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jul 09, 2015 10:14 am
by tripodmvr
Baie welkom. Hoop die wild in die Caprivi het al herstel vandat ek daar in Katima was in 1979. Die Zambesi is egter bitter mooi daar.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jul 09, 2015 12:27 pm
by Calie Nolte
Joh dis n tydjie trug. Ja dit het heelwat al herstel
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jul 09, 2015 2:52 pm
by Jay Jay
Hi, baie welkom, Calie - dink ook nou aan die tyd daar. Wil nog eendag terug gaan en kyk hoe dit nou daar lyk.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jul 09, 2015 3:40 pm
by Dolf014
Welkom Calie.
Ek was laas week in die Caprivi. Net in die Mahangu Game reserve rond gery.
Baie wild gesien.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Jul 09, 2015 9:09 pm
by Calie Nolte
Baie dankie manne . Of sal ek se die ooms. Dit lyk my die site lewe. Dinge is nou stil tussen die jagte... maar besug met leerwerk en so aan