Weaver Kaspa
Posted: Wed Jul 08, 2015 8:05 pm
Wat is die kwaliteit van die teleskope? Wil dit nie vergelyk met duur Euro make nie maar net met dit wat 'n gewone krip vreter kan bekostig.
Het hier by die koop na een gekyk dit is die 6-18 x 44 met varmint EB-x kruisdraad. Wil dit op 'n .222 sit.
Het hier by die koop na een gekyk dit is die 6-18 x 44 met varmint EB-x kruisdraad. Wil dit op 'n .222 sit.