Page 1 of 1

Jakkals Klits Kampien

Posted: Mon May 16, 2011 3:16 pm
by BLOK
Daar is glo al manne gewees wat meer geskiet het as onse eie Piet

Blok

[img width=560 height=371]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 8261_n.jpg[/img]

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Mon May 16, 2011 3:39 pm
by Armand Steenkamp
Mamma se tjinners!! :o :o

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Mon May 16, 2011 3:48 pm
by MJK
Appels!!! moet seker nou loopvervanging kry! en nuwe stutmure bou - lyk my die stelasie begin breek onder die gewig.

Moet se photoshop is wonnerlike ding....

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Tue May 17, 2011 8:25 pm
by Pvdw
Was dit 1 aand se jag daai ??? ??? ??? ;) ;)

Peet

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Wed May 18, 2011 3:30 pm
by Francois Hugo
Daar boer niemand seker met skaap, bees of wild nie!!!! Man kan seker 'n bestaan maak uit die klas van jakkals bevolking as jy 'n jagter is, maar wie jou sal kan betaal weet ek nie!!!

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Wed May 18, 2011 4:47 pm
by tripodmvr
Hierdie is 'n kommersiele jag operasie wat pelse verkoop.

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Wed May 18, 2011 7:24 pm
by MEERKAT
Die foto was al voorheen op die forum , jagter is Taffles  vir die wat graag wil weet, jakkalse geskiet iewers in Midde Afrika , die man is uitgeken aan sy skoene. ;D ;D ;D ;D

Mooi loop
MEERKAT

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Wed May 18, 2011 8:27 pm
by Ambessa
Hallo Meerkat
MEERKAT wrote:...geskiet iewers in Midde Afrika , die man is uitgeken aan sy skoene. ;D ;D ;D ;D
...nie skoene nie, maar sulke moftoffels teen die koue in Midde Afrika... :angel:

Ambessa

Re: Jakkals Klits Kampien

Posted: Wed May 18, 2011 8:33 pm
by tripodmvr
Sulke kleredrag en die houtstruktuur lyk na Amerika of Kanada.