Page 1 of 1

NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 8:05 am
by sako 30-06
More julle

Het enige iemand ondervinding met die scope,sal hy voldoende wees vir die nag?
Oorweeg hom vir die .243.
Enige informasie sal waardeer word.

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 8:52 am
by Capt. Yoda
Kyk maar net die paar wat ek al gesien het raak taamlik melkerig by 20x en op maar vir nag skiet sal jy seker nie baie meer as 12x gebruik nie

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 9:01 am
by Boesman10
Ek het hierdie scope op my .300 WM en is baie gelukkig met hom. Die BDC sirkels is fantasties om mee te skiet. Soos gese is jou vergroting bo 20 nie so fantasties nie maar al skiet ek in die Karoo op 500 meter dan skiet ek maksimum op 16 vergroting.

Ek beplan nou 'n opgradering na nog 'n Burris Eliminator so as jy belangstel in so 'n 2de handse scope kan ons miskien gesels. Vir nagjag dink ek dit is 'n great opsie maar hoor maar eers wat anders te se het.

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 9:33 am
by sako 30-06
Boesman10 wrote:Ek het hierdie scope op my .300 WM en is baie gelukkig met hom. Die BDC sirkels is fantasties om mee te skiet. Soos gese is jou vergroting bo 20 nie so fantasties nie maar al skiet ek in die Karoo op 500 meter dan skiet ek maksimum op 16 vergroting.

Ek beplan nou 'n opgradering na nog 'n Burris Eliminator so as jy belangstel in so 'n 2de handse scope kan ons miskien gesels. Vir nagjag dink ek dit is 'n great opsie maar hoor maar eers wat anders te se het.
Dankie Boesman, maar ek sal dan eerder kyk of ek die Burris Fullfield II in die hande kan kry.
Die 6.5-20x50 sal ideal wees.

Dankie vir die offer.

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 9:40 am
by ArnoRoux
Boesman. Laat weet my asb wat jy wil hê vir daai Nikon Scope. Ek stel balang

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 12:43 pm
by Hein M.
My broer het een op sy 243 en hy is heel tevrede. Jy moet ook onthou dat jy nie in die nag op groot vergrotings skiet nie. Weet ook nie of 'n Burris se waarborg dieselfde as die Nikon sal wees nie.

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 12:52 pm
by Ashley
Middag Sako

Ek het die Monarch 3 op beide my 30.06 & 7x57, met die BDC reticle.
4-12 & 4-16 onderskeidelik, maar het geen probleme met hulle nie...en soos vroeer gesê, daai BDC werk soos n bom.
Geen ondervinding met hulle in die nag nie, maar baie goeie scopes.

Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC

Posted: Wed Jul 08, 2015 12:54 pm
by sako 30-06
Ashley wrote:Middag Sako

Ek het die Monarch 3 op beide my 30.06 & 7x57, met die BDC reticle.
4-12 & 4-16 onderskeidelik, maar het geen probleme met hulle nie...en soos vroeer gesê, daai BDC werk soos n bom.
Geen ondervinding met hulle in die nag nie, maar baie goeie scopes.
Dis so lekker om n geweer te koop maar altyd so moeilik om n scope te koop.

Nooit n maklike besluit nie. ;D