Page 1 of 1

Scope vir 204R

Posted: Tue Jul 07, 2015 10:37 am
by Kotze .204R
More almal ek het sopas n 204R gekoop en soek nou raad vir n scope vir nie meer as R6500 nie ek skiet Sightron se S3 en VX3's op my ander gewere maar ek wil nie so baie betaal nou nie, ek soek iets met n 16x en grooter vergrooting? Julle raad sal wardeer word!

Re: Scope vir 204R

Posted: Tue Jul 07, 2015 10:39 am
by Capt. Yoda
Nikon, Burris, Rudoph, Zeiss Terra, Vortex almal sal mooi werk.
Gaan maak n draai by n groot geweer winkel soos Safari and Outdoor en kyk bq deur die scopes sodat jy na die glas en die verskillinde reticules kan kyk

Re: Scope vir 204R

Posted: Wed Jul 08, 2015 6:42 am
by ruaanb
Vir R5k +- kan jy kyk na die Hawke endurance SF reeks. Ek het n 6-24 50 IR op my 6mm musgrave en is meer as tevrede. lekker helder en duidelik self's op die hoër vergrotings. Hierdie reeks is nie hulle windbuks modelle waarvoor hulle bekend is nie.