Page 1 of 1
Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 9:54 am
by Kotze .204R
Hallo almal ek is nuut hier ek is van Nigel jag en skiet baie graag en is hier om meer te leer!! Hou die lood in die lug!1
Lekker dag.
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 10:03 am
by ruaanb
Welkom hierso!
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 10:38 am
by Citfield
Welkom
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 10:50 am
by ArnoRoux
Welkom Kotze
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 11:17 am
by Ashley
Baie welkom hier!
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 11:29 am
by Boesman10
Welkom Kotze. Wat se kettie het jy waarmee jy so jag in Nigel
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 12:04 pm
by Kotze .204R
Dankie julle,Boesman ek skiet 338wm Howa,308win Bisley geweer,Tikka t3 V 25-06,.22Brno,ATA Engraved Mod2 12br en cbc 12boor AK47 en sopas n 204ruger gekoop soek nou n scope vir hom>
Re: Nuwe Man
Posted: Tue Jul 07, 2015 12:08 pm
by Heinz Petersen
Welkom. Jy is woelig met al die gewere.
Re: Nuwe Man
Posted: Wed Jul 08, 2015 3:10 pm
by Jay Jay
Hi, baie welkom, Kotze
Re: Nuwe Man
Posted: Fri Jul 10, 2015 12:11 pm
by jamalley
Welkom man