Page 1 of 1
108 lapua senar data vir 260
Posted: Sun Jul 05, 2015 8:42 pm
by boytjie vlok
Ek wil 108 gr laai vir my sako 260 my loop is 24" het iemand dit al gebruik en met watter kruit en wat was die spoed.
Re: 108 lapua senar data vir 260
Posted: Tue Jul 07, 2015 2:39 pm
by Kalahari
Dag sê boytjie
Welkom op Jaracal, jy is op die regte plek met jou vraag........ ek sit presies met dieselfde koeëls en looplengte ens..... die geweer is egter nog nie in my hande nie en die lisensie aansoek moet ook gedoen word, so ek kan jou nie antwoord nie.
Hier is wel manne wat jou sal kan help met inligting glo ek.
Kyk by hierdie afdeling en vertel bietjie van waar jy kom en iets in die algemeen oor jouself en jou skietgoed.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
Lekker saamgesels.
Voorspoed
Re: 108 lapua senar data vir 260
Posted: Wed Jul 08, 2015 9:50 pm
by boytjie vlok
Dankie datjulle my so welkom laat voel
Re: 108 lapua senar data vir 260
Posted: Thu Jul 09, 2015 9:25 am
by Jay Jay
Hi Boytjie, baie welkom.
Re: 108 lapua senar data vir 260
Posted: Thu Jul 09, 2015 9:33 am
by Kalahari
Boytjie
Hier is baie inligting op die forum en die manne lees nie alle drade nie, stel jouself voor by nuwe aansluitings (die link bo in my post) en plaas sommer die link na jou vraag ook in jou voorstelling post , dalk sien meer mense dit raak.
Voorspoed.