Page 1 of 1
Suurveld Nuweling
Posted: Fri Jul 03, 2015 9:16 pm
by Louw du Plessis
Ek is Louw du Plessis van n klein dorpie in die Oos-kaap waar ek op n plaas bly in die Suurveld. Ek is tans n landbou student by Elsenburg waar ek ook Jaracal ontdek het deur my vriende en ek dink dis die moeite werd vir elke jagter om te he. Ek besit tans 8 wapens waarvan ek meestal net 3 gebruik en dis my 243 Musgrave,308 Sako en 300 Ruger. Ek hou baie van jag maar my gunsteling is defnitief bosvark jag met honde.
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Fri Jul 03, 2015 9:26 pm
by Evert.243
Eindelik is jy hier! Geniet dit
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Sat Jul 04, 2015 5:07 am
by Plaashaas
Welkom Louw
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Sat Jul 04, 2015 7:21 am
by ruaanb
welkom!
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Sat Jul 04, 2015 1:54 pm
by Boesman10
Welkom Louw
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Sun Jul 05, 2015 8:50 pm
by Jay Jay
Hi Louw, baie welkom
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Fri Jul 10, 2015 12:15 pm
by jamalley
Welkom Louw
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Fri Jul 10, 2015 1:38 pm
by Stephan Nel
Welkom Louw, hoop jy sal die forum ook so geniet. Magdom inligting weet net nie waar om te begin nie.
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Fri Jul 10, 2015 1:41 pm
by tripodmvr
Welkom, Bly om te sien jy is nie suur nie, maar net afkomstig van die Suurveld.
Re: Suurveld Nuweling
Posted: Fri Jul 10, 2015 2:01 pm
by mossie
Welkom en geniet dit!!