Neon/floreseen merkies
Posted: Fri Jul 03, 2015 8:16 am
Is daar 'n manier om op jy scope turrets, 'n neon of floreseen merke te maak vir vinnige nagverstelling sonder flits??
Ek luister
Cheers
Ek luister
Cheers
Cobus. Ek het dit ook al gebruik, n pel van my verf sy pyle daarmee vir varke innie nag skiet. Onthou die verf moet met sonlig ''gecharge'' word. Sit eers n druppeltjie wit akriliese ver op, laat droogword en verf dan met nie ''glow'' verf.J le Roux wrote:More Cobus
Kontak Warrior Paints 012 5413596 en hoor of hulle Warrior Glow By Nite Paint in 250ml sal werk.
Sterkte