Page 1 of 1

Temp laque

Posted: Wed Jul 01, 2015 9:49 pm
by ArnoRoux
Ek hoop ek spel dit reg. Waar kry ek temp laque? En as ek my 30-06 doppe wil Aneal watter temperatuur temp laque moet ek koop?

Dankie ek hoor graag julle antwoord!

Re: Temp laque

Posted: Wed Jul 01, 2015 9:53 pm
by Williel
Safari & Outdoor, 475 grade F op die skouer van die dop.

Re: Temp laque

Posted: Wed Jul 01, 2015 10:20 pm
by ArnoRoux
Dankie Williel. Elke hoeveel herlaaie Aneal jy? Ek soek 'n resep wat werk tussen fl crimp, neck crimp en Aneal. Ek skiet al my herlaaie rondtes so ek hoef nie te WORRY oor die laai vir ander manne nie

Re: Temp laque

Posted: Wed Jul 01, 2015 10:47 pm
by Williel
Elke 3-4 skote.

Re: Temp laque

Posted: Thu Jul 02, 2015 8:07 am
by ArnoRoux
Dankie Willie. Wat ek wil uitwerk is iets soos volg.

Koop nuwe of once fired dop.
Full size crimp.
Laai
Neck size crimp en laai x3
Aneal
Full size crimp.
Laai.
Neck size crimp en laai x3

So iets.

Soek 'n resep wat vir die ander manne werk

Re: Temp laque

Posted: Thu Jul 02, 2015 9:48 am
by Jay Jay
Hi Arno, het laasweek Tempilaq by Safari & Outdoor gekoop - so R330
Sommer vir my deur die pos bestel.

een vraag - moet ek nuwe doppe ook aneal?

Re: Temp laque

Posted: Thu Jul 02, 2015 10:29 am
by Gian_dP
Jay Jay wrote:Hi Arno, het laasweek Tempilaq by Safari & Outdoor gekoop - so R330
Sommer vir my deur die pos bestel.

een vraag - moet ek nuwe doppe ook aneal?
Nuwe doppe meestal uitgegloei in fabriek