Page 1 of 1

BROKEN DIE

Posted: Sun May 15, 2011 9:42 am
by GERT vd M
DAGSE. EK HET DIE SEATER PLUG OP MY SEATER DIE GEBREEK. DIT IS HORNADY NEW DIMENSION DIES VIR 30-06. WEET IEMAND DALK WAAR EK DIE PART IN DIE HANDE GAAN KRY.  GROETNIS
                                                  GERT :o

Re: BROKEN DIE

Posted: Sun May 15, 2011 10:45 am
by Jagtersdok
VLT in pretoria verkoop parte vir Hornady dies.

012 333 0170

Re: BROKEN DIE

Posted: Sun May 15, 2011 12:38 pm
by GERT vd M
BAIE DANKIE, SAL HULLE SOMMER MORE KONTAK :)

Re: BROKEN DIE

Posted: Sun May 15, 2011 12:42 pm
by Jagtersdok
Ek het al decapping stems en expander balls locking rings als al by hulle gekoop vir Hornady dies.
Anders as jy nie regkom nie kan enige engineer wat bietjie iets weet vir jou op draaibank maak.

Re: BROKEN DIE

Posted: Sun May 15, 2011 2:13 pm
by raychell
Hoe breek jy die Seaterplug nog nooit van gehoornie??
Raynie

Re: BROKEN DIE

Posted: Mon May 16, 2011 3:43 pm
by GERT vd M
Was self verbaas toe hy breek want ek laai al baie jare met die stel dies. Die dies het mos n sleeve wat die dop en koeel guide. die plug het uitgeval en tussen bokant van die sleeve en die stelskroef beland. dis toe ek die eerste koeel wou indruk dat ek voel iets is fout maar dit was te laat. Die skouer was klaar gebreek en die bek waar die koeel ingaan reeds beskadig. As ek een self laat maak ,wat se materiaal moet ek gebruik? Die oorspronklike een is van n harde plastiek. Sal vesconite dalk werk? Of brass?

Re: BROKEN DIE

Posted: Mon May 16, 2011 5:28 pm
by Jagtersdok
Ja wat enige so iets kan werk. Daai ding werk mos nie regtig hard nie.

Re: BROKEN DIE

Posted: Mon May 16, 2011 7:05 pm
by raychell
Stuur Hornady 'n e-mail en verduidelik wat gebeut het kanse is goed dat hulle jou sal help.
Raynie

Re: BROKEN DIE

Posted: Fri May 20, 2011 6:14 pm
by GERT vd M
;D HET DIE SEATER PLUG TOE SOMMER SELF GEMAAK. WERK BETER AS DIE OORSPRONKLIKKE. DANKIE !!!!!!

Re: BROKEN DIE

Posted: Fri May 20, 2011 8:08 pm
by Jagtersdok
Mooi man ;D

Re: BROKEN DIE

Posted: Sat May 21, 2011 9:38 am
by GERT vd M
Het e/mail aan hornady gestuur en hulle het laat weet dat hulle vir my een gaan stuur......GRATIS. Dit is nou goeie diens of wat praat ek alles?