Page 1 of 8
Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 7:54 pm
by Pvdw
Manne ek is weer lus vir les loop by Piet oor hoe om reguit te skiet. Het so vinnig met hom gesels en hy is bereid om ons weer tewoord te staan.
Daar is egter geen defnitiewe reëlings soos ons nou staan nie maar ons wil net eers opname maak van belangstelling.
Die gevoel is om so rondom einde Augustus begin September so iets te probeer voor van die manne die ysters te diep in die kluise wegbêre.
Ek het laas veral baie geleer van skiet in wind en dan die skiet vanaf stokke in die veld. Piet se sit tegniek werk egter nie vir my nie aangesien my pens my longe pap druk as ek dit probeer

Van die ander manne het dit weer mooi reg gekry.
Piet bly en skiet in die Delmas/Nigel area en ek vermoed hy sal weer soos laas iets in daai area aanbied.
So as iemand belangstel sit asb julle name hier op. Ons mik vir darm so 15-20 manndames om dit vir Piet die moeite werd te maak. Daar gaan baie tyd en energie in so dag in so kom ons kyk wie stel belang.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 8:05 pm
by Nico Harris
Nico Harris
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 8:12 pm
by Baasvark
Gee meer inligting asb....
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 8:22 pm
by Pvdw
Daar is nog nie veel nie. Wat wil jy weet??
Wat ek wil voorstel is dat julle vra en tegnieke het wat julle kwel julle dit hier opsit en dan sal ek met Piet gesels om te hoor hoe hy wat kan in/bywerk.
Ek vir 1 sal graag wil gesels oor die pas van 'n kolf en hoe dit jou skiet beinbloed.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 8:53 pm
by Rudie
Nico Harris
Rudie
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 9:14 pm
by Cobus(Cobb)
Nico Harris
Rudie
Cobb
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 9:22 pm
by tripodmvr
Afhangende van die datum sal ek ook wil kers opsteek - weet net nie of die lyf gaan byhou met die yoga nie.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 9:50 pm
by Baasvark
Sal dit 'n dag kursus wees? 2 dae?
Skiet ons op 'n baan?
Vertel bietjie van die vorige kursus. Ek bly 300km van julle af so dis nie net vir in die pad val en ry nie....
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:02 pm
by Pvdw
Baasvark jy het geldige vrae daar.
Dis 'n 1 dag kursus waar Piet vroeg begin met teorie oor verskillende aspekte van skiet hetsy jag of kompetisie skiet. Hy verduidelik dinge soos paralaks sodat almal dit verstaan
Die sit staannlê posisies net stokke en belde was bespreek.
Die lees van wind was bespreek en hoe om te werk in die veld sonder windmeter. Sneller beheer en greep op die kolf het ook redelik aandag gekry.
Ek sal weer deur sy kursus se inhoudsopgewe gaan en so paar punte kom gee.
Ons het ook dan prakties op 200-400m geskiet in al die posisies wat ons wou oefen. Dis die 1ste keer in my lewe wat ek 'n gong op 400m raak geskiet het met 'n dwarswind van net oor die 15km/h
Piet het my stap vir stap gehelp daarmee.
Dit het my laat nesef dat met goeie inligting almal van ons net daai bietjie of selfs baie beter kan skiet. Hang net af wat maak ons met die inligting.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:04 pm
by Boerboel
Ek stel belang, hang net af van die datum
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:05 pm
by Piet Breedt
Ek het vir Peet gese dat die vorige kursus gangers die kursus kosteloos weer kan bywoon. Die vorige keer was ek nog maar bietjie pap na die Asian flu wat ek op die vliegtuig opgedoen het oppad na Noorwee waar ons gaan skiet het, en voel ek, ek kan nog baie bydra tot dit wat ek hulle toe geleer het.
Die kursus behels alles wat ek van skiet af weet. Ek behandel die 5 basiese beginsels waarop ek my skiet baseer, sowel as al die verskillende skiet dissiplines, staan,sit, kniel en le. Ek behandel ook die gebruik van hulpmiddels soos skietstokke en natuurlikke veld skiet posisies.
Ek wys jou ook om jou geweer optimaal op te stel vir jou liggaamsbou. Ek kan ook as julle wil, wys hoe om n scope reg te monteer.
Ek spesialiseer veral op vryhand staan skiet en demonstreer dit met die gebruik van n laser.
Laat weet maar as daar nog iets is wat julle wil behandel.
So kursus neem gewoonlik n vol dag.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:08 pm
by tripodmvr
Na so vol dag is die reis na vêr tuistes nie altyd maklik nie. Het julle vorige keer 'n aand kuier gehad? Dink dit is nodig om mekaar te verstaan.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:15 pm
by Baasvark
Pvdw wrote:Baasvark jy het geldige vrae daar.
Dis 'n 1 dag kursus waar Piet vroeg begin met teorie oor verskillende aspekte van skiet hetsy jag of kompetisie skiet. Hy verduidelik dinge soos paralaks sodat almal dit verstaan
Die sit staannlê posisies net stokke en belde was bespreek.
Die lees van wind was bespreek en hoe om te werk in die veld sonder windmeter. Sneller beheer en greep op die kolf het ook redelik aandag gekry.
Ek sal weer deur sy kursus se inhoudsopgewe gaan en so paar punte kom gee.
Ons het ook dan prakties op 200-400m geskiet in al die posisies wat ons wou oefen. Dis die 1ste keer in my lewe wat ek 'n gong op 400m raak geskiet het met 'n dwarswind van net oor die 15km/h
Piet het my stap vir stap gehelp daarmee.
Dit het my laat nesef dat met goeie inligting almal van ons net daai bietjie of selfs baie beter kan skiet. Hang net af wat maak ons met die inligting.
Dankie dit help baie !
As die datum vir my uitwerk dan sal ek graag wil bywoon. Kan doen met hulp rondom staan/sit/stokke......
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:31 pm
by Giepie
Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Tue Jun 30, 2015 11:29 pm
by Beer (Christo)
Ek het die kursus laas bygewoon en sal graag weer 'n refresher will doen
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 5:58 am
by toelie
Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 6:18 am
by sako 30-06
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum)
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 7:04 am
by JacquesT (Stompe)
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum
Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 7:26 am
by Pvdw
Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum
Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
Amper is Nico uit die vergelyking uit ge copy and paste.

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 7:40 am
by Hilux01
Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum
Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
Hilux01 (Henk)
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 7:41 am
by Yogi
Wat is die kostes ongeveer vir die dag? Sal ook graag wil bywoon?
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 7:56 am
by Jean Marais
Ek moet net sê dat ek Piet se vorige kursus bygewoon het. Dit was 'n besondere leersame ervaring, met 'n lekker kuier na die tyd.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 8:34 am
by douw
Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum
Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
Hilux01 (Henk
Douw
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 8:35 am
by Baasvark
Ek mag dalk twee jong manne he wat wil saam kom. Dit sal af hang vam datum en kostes.
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Posted: Wed Jul 01, 2015 8:40 am
by Alwyn
Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum
Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
Hilux01 (Henk
Douw
Alwyn