Page 1 of 1

kruishaar dikte

Posted: Tue Jun 30, 2015 12:42 pm
by cassie_calvinia
die afmetings verstaan ek nie.
die 3-12x50, afdeling B, hoe dik is dit? sal dit werk in nag?

Re: kruishaar dikte

Posted: Tue Jun 30, 2015 1:01 pm
by cassie_calvinia
lyk my hy is die selfde as die Swarovski, 0.2moa.
dan sal hy werk

Re: kruishaar dikte

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:03 pm
by Lamtjop
Cassie naand sĂȘ. Ek sien jou navrae oor verskillende scopes en jou advertensie van jou Swarovski, as ek dan nou so voor op die wa mag wees. Hoekom verkoop jy die Swarovski? Groete Tjops