Page 1 of 1

biltong jag in Namibia.

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:45 am
by Trompiestoutgat
More manne,wil weet of iemand kan help met biltong jag plek in Namibie.
as julle kan help met plek en pryse sal ek waardeer.

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:05 am
by Smitstertjies
Trompie, vertel ons bietjie van watse klippies skiet jy uit jou kettie?

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:12 am
by Trompiestoutgat
jis Smitstertjies, ek ek skiet 30-06 Remington met Remington 165 gr corelockt punte.
My kettie laaik die standaard fabriek klippe.

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Tue Jun 30, 2015 12:43 pm
by 243Songdaug
Ek hoop jy kom reg ou maat

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Tue Jun 30, 2015 1:45 pm
by Trompiestoutgat
thanks glo ek sal.

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Fri Jul 03, 2015 8:02 am
by Uys
Die ou op FB gekry:

namhunting@gmail.com

Koedoe bulle: R4500
Koedoe koeie: R2500
Eland bul: R7000
Eland koei: R4000
Gemsbok: R2500

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Fri Jul 03, 2015 8:29 am
by pietf
Lyk nie sleg nie.

Re: biltong jag in Namibia.

Posted: Fri Jul 03, 2015 10:40 am
by koos 2
Dit lyk glad nie sleg nie