Magtech .32 S&WL patrone gratis
Posted: Mon Jun 29, 2015 10:40 pm
In die gees van Betaal later het ek 24 x Magtech .32 S&WL patrone om aan iemand te gee. Koeels weeg 98gr en is SJHP. Kom haal in Krugersdorp.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/