Page 1 of 1

Nuwe ou jagter

Posted: Sun Jun 28, 2015 7:50 pm
by Banzo
Hallo almal,

Soos my pa sal sĂȘ "Om 'n lang storie kort te maak":
Ek is van kleins af (lees doeke) op die jaarlikse familie jagtog. Was baie jare die skiewie voor ek kon aanlĂȘ op my eerste bok. Moes maar altyd 'n roer leen, en wonder bo wonder deeglike doodskote kon afvuur.

Was gelukkig om 2 jaar terug my lisensie te kry en saam dit Oupa se Musgrave Mod. 90 30-06 oor te neem.

Ek het meer oor die geweer probeer uitvind en hier uitgekom, lyk soos 'n klomp gawe mede-jagters en besluit om aan te sluit.

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Sun Jun 28, 2015 7:51 pm
by jenn
Baie welkom hier.

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Sun Jun 28, 2015 8:30 pm
by Ashley
Welkom hier!
Daai Musgrave mod90 is n puik geweer, was gelukkig genoeg om my pa s' n te kon kry.

Geniet dit hier

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Sun Jun 28, 2015 8:47 pm
by Boersonderroer
Welkom

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Sun Jun 28, 2015 10:17 pm
by Citfield
Welkom

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Mon Jun 29, 2015 8:35 am
by Jay Jay
More, baie welkom.

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Mon Jun 29, 2015 9:08 am
by Boesman10
Welkom op die forum.

Re: Nuwe ou jagter

Posted: Mon Jun 29, 2015 9:20 am
by Kristof A
Welkom hierso, ek self is nog nuut op die forum maar geniet dit baie.