Page 1 of 1

30-06 dies.

Posted: Thu Jun 25, 2015 3:41 pm
by Nico Harris
Ek het n 30-06 lee full sizer en n lyman bullet seater.

Wil dit graag vir n lid van die forum gee. Ek sal die gewone pos koste ook dra.
Eerste ou hier reply kan dit kry.

Groete

Nico

Re: 30-06 dies.

Posted: Thu Jun 25, 2015 3:47 pm
by Hugo
Goeie gebaar Nico.

Re: 30-06 dies.

Posted: Thu Jun 25, 2015 3:50 pm
by henried
Ek sal belangstel asb...of is Hugo eerste?

Re: 30-06 dies.

Posted: Thu Jun 25, 2015 3:51 pm
by Hugo
Nee dis joune Henrie, ek het matryse vir my 30.06.

Re: 30-06 dies.

Posted: Thu Jun 25, 2015 7:43 pm
by Nico Harris
Henrie hulle is joune. Pm my jou adres. Sal ongelukkig eers volgende week kan pos.

Groete

Nico

Re: 30-06 dies.

Posted: Thu Jun 25, 2015 7:48 pm
by henried
Baie dankie, wardeer... ;D

Re: 30-06 dies.

Posted: Tue Jul 14, 2015 10:45 am
by henried
Nogmals dankie Nico, het my pakkie gister gaan haal.
Ek wardeer dit.