Page 1 of 1

FX5 Remote

Posted: Wed Jun 24, 2015 4:20 pm
by Henry 7
Ek is op soek na 'n FX5 se remote-die 1 met die blou agtergrond.
As julle dalk weet wa ek so 'n ding kan kry of weet van iemand wat in die US is of soontoe gaan wat 1 kan terugbring sal ek dit waardeer.
Henry

Re: FX5 Remote

Posted: Wed Jun 24, 2015 4:21 pm
by Mac
Judy, 0419229858

Re: FX5 Remote

Posted: Wed Jun 24, 2015 4:25 pm
by Henry 7
Dankie Mac!

Re: FX5 Remote

Posted: Thu Jun 25, 2015 9:37 am
by Henry 7
Kan iemand help om die prys van die remote in $ te kyk-ek kry dit nie reg nie-prys by ons is R3385 vir daai remote wat ek dink bietjie rof is!
Henry