Page 1 of 1

Nog 'n Vrystater

Posted: Tue Jun 23, 2015 4:35 pm
by Gideon S
Goeiedag almal,

By om by julle forum aan te sluit. Ek woon in Bloemfontein en geniet alles wat met die natuur te doen het. Ek hou van jag, sportskiet, herlaai, natuurfotografie en birding.

Groete
Gideon

Re: Nog 'n Vrystater

Posted: Tue Jun 23, 2015 6:51 pm
by Chris (vdB)
Baie welkom!

Re: Nog 'n Vrystater

Posted: Tue Jun 23, 2015 7:13 pm
by Speelmansjagter
Baie welkom....

Re: Nog 'n Vrystater

Posted: Mon Jun 29, 2015 9:32 am
by Jay Jay
More, baie welkom

Re: Nog 'n Vrystater

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:18 am
by jamalley
Welkom Gideon

Re: Nog 'n Vrystater

Posted: Tue Jun 30, 2015 12:11 pm
by Boesman10
Welkom Gideon. Vertel ons bietjie wat jy in jou arsenaal het?